🌾 Nie net 'n stop nie — 'n ervaring!
To mooi soos n prentjie
📍 Wes-Kaap
Ons vier die 30Junie 2026 ons 20ste verjaarsdag. Bring die kinders, ouma & oupa en kom geniet die dag saam met ons. Kalahari Orkes tree op vanaf 12h00.
[ WANNEER OM TE BESOEK ]
[ WAT JY HIER SAL KRY ]
Plaaslik gekweek, met liefde gemaak, en altyd die stop werd